Tuis

Welkom by Silverdale Gastehuis.

Silverdale Gastehuis is in Waverley, ‘n noordelike uitbreiding van Bloemfontein geleë, naby die middestad en maklik bereikbaar vanaf die N1 en die lughawe .  Silverdale bied 9 luukse en suite kamers met ‘n bad of stort of albei, 3 kamers is selfbedien eenhede.  Silverdale is perfek vir kerk-, skool-, sportgroepe, families so wel as persone op reis en kan daarvolgens akkommodeer.

Elk van die kamers het hul eie ingang en verseker privaatheid, elk is ten volle toegerus met ‘n yskas, mikrogolfoond, tee/koffiefasiliteite &TV met Mnet

Ontbyt word in die eetkamer bedien. Gaste is welkom om in die tuin te ontspan. Veilige parkering agter ‘n elektriese motorhek.

Tuis    |    Akkommodasie    |    Fasiliteite    |    Kontak    |   Member of..   |    English